Sekwestrasie

/Sekwestrasie

sekwestrasie proses. Gratis advies en konsultasie oor die sekwestrasie proses

Sekwestrasie proses Welkom by Suid Afrika se vooraanstaande Insolvensie Firma wat jou sal bystaan met die sekwestrasie proses.  Is jy in n posise waar jy nie jou skuld kan betaal nie? Klop krediteure al aan jou deur vir invordering? Laat ons jou help om tot en met 80% van jou skuld af te skryf met insolvensie [...]

By | August 21st, 2017|Insolvensie, Sekwestrasie|0 Comments

Wat is die proses vir sekwestrasie en insolvensie?

Wat is die proses vir sekwestrasie en insolvensie? Evaluering van die kliënt se unieke situasie In die eerste en belangrikste plek, moet die Insolvensie praktisyn bepaal of die kliënt inderdaad insolvent is en of 'n ander skuld middel as oplossing eerder gebruik kan word, soos bepaal word deur die Nasionale Kredietwet.  Ons bied ook skuldberading [...]

By | December 22nd, 2016|Rehabilitation, Sekwestrasie|0 Comments

Wat is sekwestrasie en insolvensie en hoe werk dit?

Wat is sekwestrasie? Wat is sekwestrasie en Insolvensie en hoe werk dit? Sekwestrasie is die vrywillige oorhandiging van jou boedel (finansiële sake) aan die Hooggeregshof onder die regulasies van die Insolvensiewet 24 van 1936. Dit is 'n aansoek gebring in die Hooggeregshof van Suid-Afrika, deur 'n prokureur in samewerking met 'n advokaat namens die skuldenaar wat [...]

By | December 21st, 2016|Sekwestrasie|1 Comment