Sekwestrasie proses

Welkom by Suid Afrika se vooraanstaande Insolvensie Firma wat jou sal bystaan met die sekwestrasie proses. 

Is jy in n posise waar jy nie jou skuld kan betaal nie? Klop krediteure al aan jou deur vir invordering?

Laat ons jou help om tot en met 80% van jou skuld af te skryf met insolvensie

Ons help sedert 1999 kliënte met insolvensie, sekwestrasie, likwidasie en rehabilitasie

WAT IS SEKWESTASIE

Sekwestrasie is n Hoogeregs Hof aansoek waarin jy tot en met 80% van jou skuld kan afskryf deur middel van n vrywillige boedeloorgawe. Sekwestrasie vorm deel van die bepalings van die Insolvensie Wet no 24 van 1936

LEES MEER

WAT KOS SEKWESTRASIE

Sekwestrasie kostes word individueel uitgewerk. Alles hang af van jou skuldlas asook jou bates. Die kostes word egter oor 12/23/30 maande rentevry afbetaal. Die aansoekfooi beloop tans R6000 en ons sien uit om jou te help

LEES MEER

GRATIS SEKWESTRASIE ADVIES

Kontak ons gerus vir enige advies rakende sie sekwestrasie proses in Suid Afrika. Ons kundiges is altyd byderhand om enige bespreking rakende die sekwestrasie proses te kan hanteer. Kontak ons vandag

LEES MEER

HET JY NOG ANDER VRAE OOR DIE SEKWESTASIE PROSES?

GRATIS ADVIES

If you are interested in this option, or you might want to consider Debt Counselling, please visit our Debt counselling website here

Link to the Government Gazette here

The citizen online Legal Adverts here