sekwestrasie sonder eiendom

As jy al ooit gewonder het of sekwestrasie sonder eiendom moontlik is, hoef jy nie meer te wonder nie

Ons help sedert 1999 duisende kliente om sonder eiendom te sekwestreer en sodoende tot en met 80% van hulle skuld af te skryf met sekwestrasie

Stel jy belang is sekwestrasie sonder eiendom? Kontak ons gerus vir gratis advies en raad daaroor

Suid Afrikanders raak al hoe meer agter met hulle paaiemente en dieper in die skuld. laat ons jou help om skoon te begin

Selfs hoër inkomste huishoudings staar regsaksie en beslagleggings in die gesig.

Alhoewel skuldberading en skuldhersiening die eerste opsie is, is sekwestrasie sonder eiendom dalk die oplossing waarvoor jy gesoek het

Sekwestrasie sonder eiendom is meer algemeen as wat jy dalk mag dink. Kontak ons vandag om uit te vind hoe om te sekwestreer sonder n eiendom

Download Application Form
Download Info Sheet

Gratis sekwestrasie sonder eiendom advies

If you are interested in this option, or you might want to consider Debt Counselling, please visit our Debt counselling website here

Link to the Government Gazette here

The citizen online Legal Adverts here

0
Clients in January 2017
0
Clients in 2016
0
Total number of clients
0
Years Experience

What our clients say

“Great experience with you guys. At first we were reluctant to call but your compassion for our personal situation made it easier to open up”

Stephen Moore, Pretoria

“Baie dankie vir julle vriendelike hulp en aanhoudende bystand. Met julle hulp is ons huis nie op n veiling verkoop nie”

Markus Vermeulen, Pietersburg

“In 201 your company helped me out when I was in bad debt. In 2017 you did my rehabilitation and I am now debt free and clean on ITC”

Mandla Khoza, Roodepoort

“Skuld is afgeskryf en ons kan oorbegin. Dankie dat julle atyd daar was as ons n vraag gehad het”

Suzie Lambrecht, Nylstroom

“I was not a client when I did my sequestration but the way you handled my rehabilitation application is a step above the rest”

Tanya Botha, Pietemaritzburg

Some more testimonials

“After talking to a few insolvency practitioners, you were the first company that made us feel unique and not just another client”

Martin Brewis, Centurion

“Rehabilitasie aansoek begin en vinnig klaargemaak. Dankie vir julle puik diens”

Jaco Smit, Bredasdorp

“My company liquidation was handled fast and efficient with no hiccups. I also protected my personal assets with your help”

Barry de Lange (SageSage5 PTY Ltd), Johannesburg

“I was paying my house that was sold on auction until you wrote off my debt”

Sannah Rikhotso, Baberton

“Perfect, passionate and fast. great advice for free. I did not do my application immediately and did not get pay a cent for advice”

Noël Samuelson, Kimberley